Gimmies se o.15A span het gister teen Wesvalia kragte gemeet in hulle eerste liga-wedstryd. Gimmies was op die dag net te sterk vir Wesvalia met 'n gemaklike wen van 253 lopies. Ulrich Botha het [...]Read more
Gimmies krieket vlieg hoog!!
Die eerstespan-en o.15A krieket span het albei hulle plek in die semi-finaal van die Noordvaal kompetisie geboek. Ons is een van drie skole saam met Waterkloof en Garsfontein wat albei spanne in die [...]Read more
Marco Jansen word opgetrek na die Protea Węreldbeker span.
Oud-Gimmie Marco Jansen is vanoggend opgetrek in die Protea T20 wêreldbeker span. Hy vervang vir Dwayne Pretorius. Ons is bitter trots op die oud-gimmie wat ons skool se eerste wêreldbeke[...]Read more
Noordwes finaal skyf na Dinsdag, 18 Oktober toe.
Die eerstespan en o/15A Noordwes finaal skyf nou na dinsdag toe. Ons eerstespan speel 09:30 op die Oval en ons 0/15A span speel 09:30 op Volkies se agter veld. Read more
Johan Mahne maak naam in Pakistan
Ons is baie trots op Johan Mahne wat ons skool verteenwoordig in Pakistan. Baie sterkte Johan ons staan bankvas agter jou!Read more