CricClubs Powers ICC Men's T20 World Cup On-Ground Scoreboard! Learn More
x
Article - AFFIE-KRIEKET KUIER IN DIE KAAP
View Article

AFFIE-KRIEKET KUIER IN DIE KAAP

Adam Taljard (adam.taljard@affies.co.za)
13/01/2023

AFFIE-KRIEKET KUIER IN DIE KAAP

Die eerste span en o/15A-span het vandag vir Wynberg Boys` High in tydkrieket die stryd aangesê.
Die eerste span wen met 8 paaltjies. Wynberg 123/10, Affies 126/2.
Die o/15`s wen met 7 paaltjies. Wynberg137/10. Affies 138/3.
Gisteraand het die manne op 'n uitstappie na Nuweland gegaan om die eerste wedstryd van die SA20-reeks tussen MI Cape Town en Paarl Royals te kyk. Dewald Brevis (oud-Affie, 2021), wat die aanvangskolfwerk vir MI Cape Town doen, het die seuns langs die veld kom groet.

You can also enter comments by CricClubs Login

Comments: