CricClubs Powers ICC Men's T20 World Cup On-Ground Scoreboard! Learn More
x
  • Senior
  • O15
  • O14
  • Senior
  • O15
  • Senior
  • O15
  • O14
  • O14
Leagues Summary
Loading league summary data...
Leagues Summary
Loading league summary data...
Leagues Summary
Loading league summary data...
Leagues Summary
Loading league summary data...
Leagues Summary
Loading league summary data...
Leagues Summary
Loading league summary data...
Leagues Summary
Loading league summary data...
Leagues Summary
Loading league summary data...
Leagues Summary
Loading league summary data...
Articles
AFFIE-KRIEKET
  • Adam Taljard
  • 18/01/2023
  • Comments

Die eerste span en 15A-span het veilig van hul besoek aan die Kaap teruggekeer.Die laaste wedstryde van die toernooi is teen Bishops en Hilton College gespeel.Eerste span:Hilton 181/7Affies 175/7Hilton wen met 6 lopiesAffies 174/10Bishops 176/1Bishops wen met 9 paaltjiesO/15A:Affies 248/10Bishops 185/10Wen met 63 lopiesHilton 85/10Affies 86/2Wen met 8 paaltjiesBaie geluk manne!AFGRI IXU Sport #LaatDaarLigWees #AffieKrieket

Read More
AFFIE-KRIEKET
  • Adam Taljard
  • 16/01/2023
  • Comments

Die eerste span en o/15A-span neem verder deel aan die Peninsula Tydkriekettoernooi in die Kaap.Hulle het beide gister teen SACS gespeel:O/15A`s Affies 191/10 en SACS 61/10 Affies wen met 130 lopies. Eerste span SACS 170 almal uitAffies 171/8 Affies wen met 2 paaltjies. Baie geluk manne, dit wil gedoen word!AFGRI IXU Sport

Read More
AFFIE-KRIEKET KUIER IN DIE KAAP
  • Adam Taljard
  • 13/01/2023
  • Comments

Die eerste span en o/15A-span het vandag vir Wynberg Boys` High in tydkrieket die stryd aangesê.Die eerste span wen met 8 paaltjies. Wynberg 123/10, Affies 126/2.Die o/15`s wen met 7 paaltjies. Wynberg137/10. Affies 138/3.Gisteraand het die manne op 'n uitstappie na Nuweland gegaan om die eerste wedstryd van die SA20-reeks tussen MI Cape Town en Paarl Royals te kyk. Dewald Brevis (oud-Affie, 2021), wat die aanvangskolfwerk vir MI Cape Town doen, het die seuns langs die veld kom groet.

Read More