CricClubs Powers ICC Men's T20 World Cup On-Ground Scoreboard! Learn More
x
Article - AFFIE-KRIEKET
View Article

AFFIE-KRIEKET

Adam Taljard (adam.taljard@affies.co.za)
16/01/2023

AFFIE-KRIEKET

Die eerste span en o/15A-span neem verder deel aan die Peninsula Tydkriekettoernooi in die Kaap.
Hulle het beide gister teen SACS gespeel:
O/15A`s
Affies 191/10 en SACS 61/10 Affies wen met 130 lopies.
Eerste span
SACS 170 almal uit
Affies 171/8 Affies wen met 2 paaltjies.
Baie geluk manne, dit wil gedoen word!
AFGRI IXU Sport

You can also enter comments by CricClubs Login

Comments: