CricClubs Powers ICC Men's T20 World Cup On-Ground Scoreboard! Learn More
x
Article - AFFIE-KRIEKET
View Article

AFFIE-KRIEKET

Adam Taljard (adam.taljard@affies.co.za)
18/01/2023

AFFIE-KRIEKET

Die eerste span en 15A-span het veilig van hul besoek aan die Kaap teruggekeer.
Die laaste wedstryde van die toernooi is teen Bishops en Hilton College gespeel.
Eerste span:
Hilton 181/7
Affies 175/7
Hilton wen met 6 lopies
Affies 174/10
Bishops 176/1
Bishops wen met 9 paaltjies
O/15A:
Affies 248/10
Bishops 185/10
Wen met 63 lopies
Hilton 85/10
Affies 86/2
Wen met 8 paaltjies
Baie geluk manne!
AFGRI IXU Sport
#LaatDaarLigWees #AffieKrieket

You can also enter comments by CricClubs Login

Comments: