CricClubs Powers ICC Men's T20 World Cup On-Ground Scoreboard! Learn More
x
News/Updates
News
Gimmies o.15A begin NW liga met gemaklike wen.
30/08/2023Posted by Potchefstroom Gimnasium

Gimmies se o.15A span het gister teen Wesvalia kragte gemeet in hulle eerste liga-wedstryd. Gimmies was op die dag net te sterk vir Wesvalia met 'n gemaklike wen van 253 lopies. Ulrich Botha het [...]

Read more
Gimmies krieket vlieg hoog!!
31/10/2022Posted by Potchefstroom Gimnasium

Die eerstespan-en o.15A krieket span het albei hulle plek in die semi-finaal van die Noordvaal kompetisie geboek. Ons is een van drie skole saam met Waterkloof en Garsfontein wat albei spanne in die [...]

Read more
Marco Jansen word opgetrek na die Protea Węreldbeker span.
12/10/2022Posted by Potchefstroom Gimnasium

Oud-Gimmie Marco Jansen is vanoggend opgetrek in die Protea T20 wêreldbeker span. Hy vervang vir Dwayne Pretorius. Ons is bitter trots op die oud-gimmie wat ons skool se eerste wêreldbeke[...]

Read more
Noordwes finaal skyf na Dinsdag, 18 Oktober toe.
11/10/2022Posted by Potchefstroom Gimnasium

Die eerstespan en o/15A Noordwes finaal skyf nou na dinsdag toe. Ons eerstespan speel 09:30 op die Oval en ons 0/15A span speel 09:30 op Volkies se agter veld. 

Read more
Johan Mahne maak naam in Pakistan
11/10/2022Posted by Potchefstroom Gimnasium

Ons is baie trots op Johan Mahne wat ons skool verteenwoordig in Pakistan. Baie sterkte Johan ons staan bankvas agter jou!

Read more