CricClubs Powers ICC Men's T20 World Cup On-Ground Scoreboard! Learn More
x
News - Marco Jansen word opgetrek na die Protea Węreldbeker span.
View News

Marco Jansen word opgetrek na die Protea Węreldbeker span.

12/10/2022POSTED BY Potchefstroom Gimnasium


Marco Jansen word opgetrek na die Protea Węreldbeker span.

Oud-Gimmie Marco Jansen is vanoggend opgetrek in die Protea T20 wêreldbeker span. Hy vervang vir Dwayne Pretorius. Ons is bitter trots op die oud-gimmie wat ons skool se eerste wêreldbeker speler in die volgende twee weke gaan word.

You can also enter comments by CricClubs Login

Comments: