CricClubs Powers ICC Men's T20 World Cup On-Ground Scoreboard! Learn More
x
News - Gimmies krieket vlieg hoog!!
View News

Gimmies krieket vlieg hoog!!

31/10/2022POSTED BY Potchefstroom Gimnasium


Gimmies krieket vlieg hoog!!

Die eerstespan-en o.15A krieket span het albei hulle plek in die semi-finaal van die Noordvaal kompetisie geboek. Ons is een van drie skole saam met Waterkloof en Garsfontein wat albei spanne in die top-4 posisies besorg. Die eerstespan speel die naweek teen Waterkloof in Pretoria en ons 0.15A span speel teen Garsfontein op die Oval. Reēn kan dalk weer 'n groot faktor speel die naweek by beide wedstryde. Daar word 60% reën verwag in Potchefstroom en 40% in Pretoria. Sterkte aan albei spanne! Julle maak ons reeds ongelooflik trots.

You can also enter comments by CricClubs Login

Comments: